IATA: | 5X |
ICAO: | UPS |
Roepsein: | UPS |
Gestig: | 1988 |
Ondernemingsvorm: | Dogtermaatskappy van United Parcel Service Inc. |
Hoofkwartier: | Louisville, Kentucky |
Hooflughawe: | UPS "Worldport" Louisville Int. Lughawe |
President: | Brendan Canavan |
Passasiers | Slegs vrag |
Werknemers | 20 047 |
Bestemmings: | 815 |
Vloot: | 290 vliegtuie |
Webtuiste: | http://www.ups.com |
UPS Airlines, is die lugredery van United Parcel Service, Inc., 'n reuse Amerikaanse maatskappy gebaseer in Louisville, Kentucky. Dit is verantwoordelik vir die vervoer van lugvrag van die moedermaatskappy United Parcel Service, Inc. en is een van die drie grootste vraghanteerders ter wêreld.